Bloemfonteinafr
Lara bied drama klasse aan in Bloemfontein. Sien haar CV hieronder:
Lara bied drama klasse aan in Bloemfontein. Sien haar CV hieronder:
Karleine bied drama klasse aan in George, en het in 1991 haar lisensiaat deur die ADK verwerf. Sien haar CV hieronder:
Mimie besit die Centurion tak in Pretoria. Sy het onderrig ontvang by die ADK deur Aletta Gericke.
Claudette het in 2014 haar professionele lisensiaat verwerf by die ADk Sien haar CV hier
Thomas het sy 4 Jaar lisensiaat by die ADK onder leiding van Milla Louw in 1999 Verwerf. Thomas bied drama klasse in die Wes-Kaap aan.… Read More »Thomas van Niekerk- Wes-Kaap
Petroné het haar ADK lisensiaat verwerf onder leiding van Franciska van der Merwe. Sy offer drama klasse in Potchefstroom. Kontak: 072 941 4308 Sien CV… Read More »Petrone- Potchefstroom
Hettie het haar Lisensiaat van die ADK verwerf in 1982 onder leiding van Aletta Gericke en Milla Louw. Kontak: 072 230 4430 Sien CV… Read More »Hettie Kritzinger- Kempton Park
Franciska is die Direkteur van die ADK. Sy is ook die hoof afrigter in Vanderbijlpark en dosent by die NWU kreatiwiteitssentrum. Kontak: adkmain@mweb.co.za 082 781… Read More »Franciska van der Merwe- Hoof tak
Corrine het haar lisensiaat in drama by die ADK verwerf onder leiding van Franciska van der Merwe in 2015 met hoogste lof. Sien haar CV… Read More »Corrine Engelbrecht – Fourways