- Control Komedie-aand
March 13, 2021
6:00 pm - 10:00 pm
18h00
Plek: Kunstedraai,Offenbachstr 35 SW5,Vanderbijlpark.
Prys R120pp
Kom ondersteun die kunste en geniet ‘n aand van Komedie saam met ons!
Genres:
Wat is die een ding wat elke Regisseur voor wens? Die perfekte play natuurlik! As
jy reeds ‘n Held, Diva en Antagonis het, hoe moeilik kan dit nou wees om uit te
figure? Wel… as jy elke liewe genre wil probeer nogal lank. Want daar is baie. En
dit raak nog langer as jy nie in beheer is nie. Iemand anders trek die toutjies en die
akteurs word sonder keuse meegesleur in die soeke na die perfekte play. Sal hulle
dit kry? Sal die toneel ooit end kry? En wie is nou eintlik in beheer?
Regie: Corrine Engelbrecht
Teks: Christa Snyman
Spelers: – Rachelle Lourens, Petrone van der Merwe, Jay-Dee Conradie, Luca Swart, Corniel Calitz,
Boise, Idaho:
The narrator of a story dutifully chronicles the meeting of a couple in a small cafe in Paris, France, only to start losing control of his characters once they realize he exists. Blending the lines between fiction and truth, this hilarious play examines what should triumph: reality, or a good story.
Regie: Corrine Engelbrecht
Teks: Sean Michael Welch
Boise, Idaho- Julian Merrick, Jeanne, Katlego Serathi, Thando Masondo