ADK Alumni

Groot name in die bedryf het by die ADK gestudeer.  Rolspelers in die bedryf wat by die ADK klas geneem het, neem jaarliks toe.  Groot geskiedenismakers in die teater, film en tv -bedryf  soos Marius Weyers, Wilna Snyman en Henry Mylne onder andere is almal deur die ADK opgelei.  ADK- alumni kuier en gesels graag saam op die ADK se facebook-blad .

 Besoek ADK(Akademie vir Dramakuns) op facebook.

1959312_599602466784505_1028266332_n IMG_1585 IMG_1591