Groot name in die bedryf het by die ADK gestudeer. Rolspelers in die bedryf wat by die ADK klas geneem het, neem jaarliks toe. Groot geskiedenismakers in die teater, film en tv -bedryf soos Marius Weyers, Wilna Snyman en Henry Mylne onder andere is almal deur die ADK opgelei. ADK- alumni kuier en gesels graag saam op die ADK se facebook-blad .
Besoek ADK(Akademie vir Dramakuns) op facebook.