ADK Beoordelaars-paneel

ADK Beoordelaars paneel

Ons lewer beoordelaars vir kunsfeeste,

kompetisies en enige ander drama aktiwiteite. 

Visie:

Ons visie is om die ADK groter te bou en werk te skep vir afgestuderende studente
Ons bied kursusse aan en gee terug aan die gemeenskap deur vir entrepreneurs werksgeleenthede te skep.

Missie:
Ons Missie is om hoë kwaliteit en konstruktiewe kritiek te lewer wat mense aanmoedig om hulle opvoering te verbeter.

Vir meer inligting, of om een van ons beoordelaars te huur, kontak ons.