Hi, ek wil graag aansluit by die ADK. My droom is om eendag n aktrisse te word en ek is nie van plan om weg te hardloop van my droom af nie. Bied die ADK Afrikaans en Engelse klasse aan? Kan ek in altwee deelneem? Ek is nog net 16, maar ek wil net alle kostes en so voorts uitvind.

>Milyn