info@adk-drama.co.za/ adkmain@mweb.co.za
082 781 8032
Stuur WhatsApp
Kunstedraai
Kursusse
Ons Mense
Die ADK bied opgeleide beoordelaars vir kunstefeeste, eksamens en enige ander drama kompetisies of geleenthede.
Visie:
Ons visie is om die ADK groter te bou en werk te skep vir afgestuderende studente
Ons bied kursusse aan en gee terug aan die gemeenskap deur vir entrepreneurs werksgeleenthede te skep.
Missie:
Ons Missie is om hoë kwaliteit en konstruktiewe kritiek te lewer wat mense aanmoedig om hulle opvoering te verbeter.
Vir meer inligting, of om een van ons beoordelaars te huur, kontak ons gerus.