Log In
English
Koop Kaartjies
Log In
English
Koop Kaartjies
Koop Kaartjies
Log In
English


Terugblik na ons vorige Toneelstukke

Kom kyk gerus na ons galery van vorige toneelstukke. Volg ons op sosiale media en bly op datum met ons nuutste toneelstukke, funksies, klasse, kaartjies en vele meer.

Tieners - 2022

Uurglas - 2022

Ander


Terugblik na ons vorige Toneelstukke

Kom kyk gerus na ons galery van vorige toneelstukke. Volg ons op sosiale media en bly op datum met ons nuutste toneelstukke, funksies, klasse, kaartjies en vele meer.

Laaste foto's

ADK Aand

ADK aande is waar die finale jaar studente hul produksies op die planke sit. Die produksies word beoordeel deur bekendes in die bedryf.

Galery →

ADK Produksie

ADK produksies word deur ADK skrywers geskryf en met produksie aande opgevoer.

Galery →

Ander

Daar is gereeld nuwe projekte wat die ADK studente aanpak of vier, soos byvoorbeeld; Pronk Podium, ATKV Tienertoneel, 48hr Film Festival ens.

Galery →

Filmkursus

In samewerking met Nadia Valvekens bied ons 'n filmkursus, wat fokus op film Acting en voorbereiding vir oudisies.

Galery →

Golden Oldies

Golden Oldies is 'n komedie aand waar al die goue oues omskryf word in 'n parodie, of selfs nuwe komedie produksies geskryf word en op die planke gesit word.

Galery →

Juniors

Ons bied dramaklasse vir Laerskool en Hoërskool studente, van die ouderdom 5 tot 15. Alle aspekte van drama word met die leerders behandel, en word in verskillende vlakke verdeel.

Galery →

Kinderproduksies

Ons neem gereeld deel aan kinderteater, waar ons by Kleuterskole en Laerskole optree. Elke produksie het 'n tema soos byvoorbeeld ons Anti-Boelie produksie.

Galery →

Radiokursus

Die ADK Radiokursus is 'n inleiding tot radiowerk, waar verskeie aspekte van radio behandel word, soos byvoorbeeld; radiodrama, nuus, advertensies ens.

Galery →

Tieners

Ons bied drama as skoolvak aan van graad 10 tot graad 12 (NQF Level 4), gelykstaande aan matriek drama.

Galery →

Uurglas Teater

Uurglasteater is teater in 24 uur. Die skryf, regie, kostuums en woorde leer word alles in 24 uur gedoen. Aan die einde van die 24 uur verskyn die produksies op die planke.

Galery →

Ons sien uit om van jou te hoor!

Vir enige navrae in verband met ons drama- en filmklasse, beoordelaars, of kursusse, vul asseblief hierdie vorm in om ons te kontak.

Tel: 076 538 9967 / 082 781 8032

info@adk-drama.co.za

Required field!
Required field!
Required field!
Required field!

Jou inligting is privaat en word m.b.t. POPIA beskerm.

Ons sien uit om van jou te hoor!

Indien jy enige vrae het oor ons drama- klasse, beoordelaars, of kursusse, vul asseblief hierdie vorm in om ons te kontak.

Tel: 076 538 9967 / 082 781 8032

info@adk-drama.co.za

Required field!
Required field!
Required field!
Required field!

Jou inligting is privaat en word m.b.t. POPIA beskerm.

Ons Sosiale Media Bladsye


Volg ons en bly op datum met die nuutste gebeure.

Ons sien uit om van jou te hoor!

Vir enige navrae in verband met ons drama- en filmklasse, beoordelaars, of kursusse, vul asseblief hierdie vorm in om ons te kontak.

Tel: 082 781 8032

info@adk-drama.co.za

Required field!
Required field!
Required field!
Required field!

Jou inligting is privaat en word m.b.t. POPIA beskerm.

Ons sien uit om van u te hoor!

Indien U Enige vrae het oor ons drama- klasse, beoordelaars, of kursusse, vul asseblief hierdie vorm in om in kontak te kom met ons.

Tel: 082 781 8032

info@adk-drama.co.za

Required field!
Required field!
Required field!
Required field!

Jou info is privaat en word m.b.t. POPIA beskerm.

Ons Sosiale Media Bladsye


Volg ons en bly op datum met die nuutste gebeure.
Your cart is empty Continue
Shopping Cart
Subtotal:
Discount 
Discount 
View Details
- +
Sold Out