Die ADK Kunsfees - Dans
Add To Cart
Sold Out
Dans inskrywings open 1 Augustus 2021 en sluit 17 September 2021
Neem 'n 3-4 minuut (maksimum) video van jou item, stuur dit in om virtueel beoordeel te word, en ontvang jou uitslae en sertifikaat aan die einde van die Kunsfees.
R50 per persoon, per item. Maak asb seker om die regte item te kies volgens die kwantiteit deelnemers.
Vir meer inligting epos: