Who Moved The Cheese? - 01/03/2023
🎤Die wag is verby. Ons film waarin almal verlede jaar gespeel het word volgende week gewys!. Dui asb. in klas aan hoeveel kaartjies jul wil koop want daar gaan net 130 sitplekke per aand wees.
Jul betaal dan die kaartjies op die event wat geskep is op die ADK webblad.
Die event word vandag geskep. So spring vir die aand wat jou gaan pas.
Geen instap kaartjies by die deure nie om te verseker elkeen het n sitplek.🎬🎥
-----------------------------------------
🎤The wait is over. Our film that everyone starred in last year will be shown next week!. Please indicate in class how many tickets you want to buy because there will only be 130 seats per night.
You then pay for the tickets on the event that was created on the ADK website.
The event is created today. So jump for the night that suits you.
No tickets will be sold at the doors to ensure everyone has a seat.🎬🎥