Genres
Add To Cart
Sold Out
Wat is die een ding wat elke Regisseur voor wens? Die perfekte play natuurlik! As jy reeds ‘n Held, Diva en Antagonis het, hoe moeilik kan dit nou wees om uit te figure? Wel… as jy elke liewe genre wil probeer nogal lank. Want daar is baie. En dit raak nog langer as jy nie in beheer is nie. Iemand anders trek die toutjies en die akteurs word sonder keuse meegesleur in die soeke na die perfekte play. Sal hulle dit kry? Sal die toneel ooit end kry? En wie is nou eintlik in beheer?
Regie: Franciska van der Merwe
Teks: Christa Snyman
Spelers: Rachelle Lourens, Petrone van der Merwe, Jay-Dee Conradie, Luca Swart, Corniel Calitz
31 Julie 2021
18:00 - 19:30
Blouskool in Kroonstad
R100 per Persoon