Log In
English
Koop Kaartjies
Log In
English
Koop Kaartjies
Koop Kaartjies
Log In
English


Kunstedraai: die plek waar die kunste draai….


Kunstedraai is die draaipunt in Vanderbijlpark waarom die kunste draai en die spilpunt is kreatiwiteit op sy beste!


Hier by Kunstedraai kan jy in die tuin jou koffie geniet by die koffiewinkel en terselftertyd die klassieke musiekklanke waarop ballerinas grasieus dans aanhoor. Die tuin borrel oor van pienk balerinatjies – almal oppad om lesse te kry in een van die beste dissiplines ter wereld.


Intussen rol die filmkameras om die aspirant regisseurs en akteurs van die dramaskool op te neem of die bulderende klanke van verhoogspel en stemoefeninge om die dramastudente te slyp, bereik jou ore.


Die kuns teen die mure en die atmosfeer van skep laat enige liefhebber vir die lewe vir ‘n oomblik vergeet van die werklikheid.


In ‘n neutedop bied Kunstedraai dus:

  • Koffie by die koffiewinkel Offenbach’s
  • Balletklasse
  • Dramaklasse
  • Funksies soos verjaarsdae,ooievaarstee’s en kombuistee’s
  • Offenbachs se atmosfeer en eetgoed
  • Interessante “events” soos “Tasting events”, “ Dames – tee’s”,” Kinderfeeste”,” Boeke – verkoopdae” of “Kunswerkdae”.
  • Konferensies
  • Franse klasse


Volg Kunstedraai op Instagram, Facebook en You Tube.


Ons sien uit om van jou te hoor!

Vir enige navrae in verband met ons drama- en filmklasse, beoordelaars, of kursusse, vul asseblief hierdie vorm in om ons te kontak.

Tel: 076 538 9967 / 082 781 8032

info@adk-drama.co.za

Required field!
Required field!
Required field!
Required field!

Jou inligting is privaat en word m.b.t. POPIA beskerm.

Ons sien uit om van jou te hoor!

Vir enige navrae in verband met ons drama- en filmklasse , beoordelaars, of kursusse, vul asseblief hierdie vorm in om ons te kontak.

Tel: 076 538 9967 /  082 781 8032

info@adk-drama.co.za

Required field!
Required field!
Required field!
Required field!

Jou inligting is privaat en word m.b.t. POPIA beskerm.

Ons Sosiale Media Bladsye


Volg ons en bly op datum met die nuutste gebeure.
Your cart is empty Continue
Shopping Cart
Subtotal:
Discount 
Discount 
View Details
- +
Sold Out