Log In
English
Koop Kaartjies
Log In
English
Koop Kaartjies
Koop Kaartjies
Log In
English

Drama kweek selfvertroue en selfvertroue sukses!

<iframe width="558" height="314" src="https://www.youtube.com/embed/u22FDeUimn4" title="YouTube video player" frameborder="0" allow="accelerometer; autoplay; clipboard-write; encrypted-media; gyroscope; picture-in-picture" allowfullscreen></iframe>

Welkom by die ADK

Kreatiwiteit sonder perke!

Die ADK(gestig 1939) bied die volgende film en drama klasse aan:

  • ‘n 3-jaar Professionele Lisensiaat sertifikaat vir volwassenes. (deeltyds)
  • Film- en dramaklasse vir tieners en kinders
  • Verskeie ander dienste

Die beste van alles is, ons is geakkrediteer by CATHSSETA en bied individuele onderrig!

Veiligheid Eerste met Virtuele Drama Klasse

The show must go on....

In hierdie moeilike tyd doen ons as die ADK alles in ons vermoë om die kunste lewendig te hou, daarom kan weeklikse klasse nou persoonlik of virtueel bygewoon word.

Kry 'n voorsmakie van wat om te vewag... 

2024

Inskrywings is nou oop!

Sluit vandag by ons aan en begin jou toneelloopbaan!

Terugblik na ons vorige Optredes!

Kom kyk gerus na ons galery van vorige toneelstukke. Volg ons op sosiale media en bly op datum met ons nuutste toneelstukke, funksies, klasse, kaartjies en vele meer.

Terugblik na ons vorige Optredes!

Kom kyk gerus na ons galery van vorige toneelstukke. Volg ons op sosiale media en bly op datum met ons nuutste toneelstukke, funksies, klasse, kaartjies en vele meer.

Wat sê ons Kliënte?

Daar is geen beter advertensie as die woorde van ouers en oud- lede wat self op ons verhoog was nie... Hoor wat het hulle te sê:

Wat sê ons Kliënte?

Daar is geen beter advertensie as die woorde van ouers en oud- lede wat self op ons verhoog was nie... Hoor wat het hulle te sê:

My kinders, 'n tweeling van 15 jaar oud, het eers in April 2018 aangesluit by die Akademie vir Drama-kuns. Dit was hulle heel eerste kennismaking met drama, aangesien hulle Tuisonderrig kry. Michelle het in hierdie kort tydjie vir hulle so baie geleer. Hulle is albei baie skaam, teruggetrokke kinders. Michelle het hulle vinnig uit hulle dop laat klim en verseker dat hulle niks het om voor bang te wees nie. Met hulle eerste drama eksamen het ek skoon geskrik toe ek hulle tot buite die saal se toe deur kon hoor! Ek kon nie glo dis my kinders wat so hard en vreesloos op die verhoog was nie. Wat ek dink die lekker ding is van die ADK, is dat hulle jou in klein groepies neem. Sal Michelle en ADK hoog aanbeveel! Kinders kan nie wag vir die jaar se klasse om te begin nie!

Ronel

Matthew en Daniël se ma

Die ADK is meer as net die Akademie van Drama-kuns, dis 'n familie, 'n familie waarvan enige iemand kan deel wees. Kort, lank, oud of jonk is welkom en word in die volheid van wie hulle is aanvaar. Ek is bevoorreg genoeg om al vier jaar lank deel te wees van die familie. Die ADK het my help selfvertroue opbou en gemaklik voel in my eie vel. Dit is iets waarna ek elke week uit sien, 'n kansie om uit die regte wêreld te klim, in 'n nuwe denkbeeldige een. Klasse is vol pret, lag, gesels en baie dramaties wees. Ek is so dankbaar vir die ADK en my drama onderwyseres. Ek beveel dit aan. As mens voel jy is vreemd en anders, is die ADK die plek om te wees.

Chloë van Heygenigen

Student

Ivan het in Januarie 2019 ingeskryf om drama-klas te neem by die Akademie vir Dramakuns. Hy kan letterlik nie wag vir sy weeklikse uur-lange “les” nie! Die omgewing wat Franciska en haar mede-afrigters skep is een wat gekenmerk word deur ruimte vir vrye spel, kreatiewe storie uitdink-en vertelling en verbeeldingryke improvisasie - beide in individuele sowel as in groepsverband. Die afrigters se fasilitering van aktiewe “doen” met die drama-kinders verpersoonlik dus ‘n klassieke teorie van leer wat voorstaan dat ervaringsleer ’n vorm van leer is wat genotvol, moeiteloos, grensloos, sosiaal en permanent is. En watter kind sal nou nie só wil leer nie? 🙂

Liezl
 
Ivan se ma

Ons sien uit om van jou te hoor!

Vir enige navrae in verband met ons drama- en filmklasse, beoordelaars, of kursusse, vul asseblief hierdie vorm in om ons te kontak.

Tel: 082 781 8032

info@adk-drama.co.za

Required field!
Required field!
Required field!
Required field!

Jou inligting is privaat en word m.b.t. POPIA beskerm.

Ons sien uit om van u te hoor!

Indien U Enige vrae het oor ons drama- klasse, beoordelaars, of kursusse, vul asseblief hierdie vorm in om in kontak te kom met ons.

Tel: 082 781 8032

info@adk-drama.co.za

Required field!
Required field!
Required field!
Required field!

Jou info is privaat en word m.b.t. POPIA beskerm.

Ons Sosiale Media Bladsye

Volg ons en bly op datum met die nuutste gebeure.
Your cart is empty Continue
Shopping Cart
Subtotal:
Discount 
Discount 
View Details
- +
Sold Out